11 July 2012

The best two years of our lives that we never wanted over again…

By Mike Smith
11th of July 2012

… That is what we swore when we finished our conscription. Can you believe that this was the place where we went for JL’s?

Can you believe that roof troepies once entrusted their lives to these people? We would follow commands like dogs from them.

Hindsight is a wonderful thing, because then you realize what your robbed childhood was really like and who the robbers were.

Thanks P.W. thanks F.W. thank you oom Pik.

Ek skaam my vir julle en vir myself vandag. Om te dink dat ek destyds so onnooslik was…

Thousands of veterans register at Oudtshoorn

16 comments:

  1. Anonymous4:42 pm

    Batkop, Luiperdskloof... ja Swaer,ek stem saam.
    Dingo

    ReplyDelete
  2. Hoekom sal die regering die veterane op 'n databasis wil plaas? Ek vertrou nie die ding so lekker nie... Die MK veterane is reeds op hul databasis aangesien hulle pensioene en ander toelaes ontvang. Dus soek hulle mos maar net die oud-weermaglede se inligting?

    ReplyDelete
  3. Antwoord gekry in volgende artikel, dankie!

    ReplyDelete
  4. Anonymous12:55 am

    Vir julle outopies wat daar op die grens "verniet" geblooi het. Ons wat nie daar was nie ons blooi vandag. ons wat wit vel het ons blooi ook vandag. ons kinders blooi.
    Alles te dank aan SLAPGAT de klerk en kie

    ReplyDelete
    Replies
    1. OK ek gee op. Wat is "geblooi"?

      Delete
    2. Niks was verniet nie, alhoewel ek ook so begin voel het na n tyd, en vir n lang tyd - maar nie eers die hel daarvan was vir my verniet nie (nie op n persoonlike vlak nie), maar nou ja - dit hang af hoe jy dit sien. Dit het my jare gevat om anders daaroor te dink, en ek moes maar net - want anders sal mens fokken mal raak daarvan!

      Delete
    3. Anonymous8:42 am

      Blooi, soos ooi. Seker n tiepe sheboon.

      Delete
  5. Kraai (31 Bat), Mike, moet nie skaam wees nie ou, daar is nie plek vir skaam wees nie, net man wees, en daarmee doen jy goed - jy het balls, hou dit so!

    ReplyDelete
  6. Los gatkruip en veg weer, oud-soldaat

    http://www.volksblad.com/Rubrieke/CharlesSmith/Los-gatkruip-en-veg-weer-oud-soldaat-20120711

    AS daar een ry is waar jy my nie gaan betrap nie, is dit dié een in Tempe waar sogenaamde oud-soldate pateties bakhand smeek vir 5 sent van comrade Zuma.

    Dit lyk vir my na dieselfde pêrre wat eerste in die kosrye was om PW & Seuns se olierige eiers met die olifantpiepie af te sluk en laaste was om die ANC se trawante met hul AK 47’s in Angola te stuit.

    Kom by, troepe. Die skema is geskep om sous op ou MK- en Apla-soldate se pap te skep. Nie vir ons whiteys wat Zuma onder die agterent wil skop nie.

    Ek soek nie geld by Zuma nie. Ek soek eerder ’n verskoning van PW & Seuns en die FW Show se generaals omdat ek gedwing is – selfs terwyl ek ’n joernalis was – om op my landgenote te skiet. G’n 5 sent vir bloedtoffies gaan dit ongedaan maak nie.
    Ek sal egter die eerste een wees om my aan te meld vir ’n anderse oorlog.

    Ek vra ’n ry vol parate soldate wat gereed is om vir hul land te veg en nie politici se varkmis langer vir boeliebief gaan afsluk nie. Ouens met daai Nugget-gevoel in die agterstewe, soos my idioot vir ’n korporaal in die ou SAW met sy rum-asem gebrul het.

    Dis tyd om te veg teen die kripvreters wat die land leeg steel sonder om ’n duit om te gee vir armes wat sterf van honger.
    In Botshabelo lewe honderdduisende mense sonder water. Op Thaba Nchu val mense winkels aan wat aan hulle kos en klere verkoop. Nou het hulle nóg minder.

    “Die mense brand die winkels af waar hul ma’s werk. Dit is barbaars,” sê ’n ooggetuie.

    Nee, wat barbaars is, is ’n regering en ’n premier wat hulself verryk en dan tjoepstil bly as hul mense van die honger en frustrasie soos hondsdol honde mekaar verskeur. Of bejaarde tantes aanval, skiet, verkrag en in kattebakke toesluit.

    Die polisie word misbruik deur ANC-konings om hulself in hul Mercs en Beamers te beskerm teen hul eie, bitter ANC-lede. Dit was ook die begin van die Franse revolusie en toe het die koppe gerol.

    Staan op aandag, soldaat. Lê jou gatkruip neer wat jy soos ’n wapen inspan. Los die sektes en siek materialisme waarna julle so maklik vlug.

    Veg met die wapens wat jy het. Jou twee hande wat jy inspan om te bedel en jou verdomde brein.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Zarky8:46 am

      They even refuse to help the hunger stricken poor whites in their settlements, why the fuck would they give you money for shooting at them!?

      Gees are you people brain dead or just morons?

      Wake up people, smell the roses!!!

      Let common sense prevail, listen to your gut feeling and wipe your face so you are not blinded my dollar signs.

      Delete
  7. Anonymous1:21 am

    " Om te dink dat ek destyds so onnooslik was…"

    JA NEE - I actually turned coat to become a temporary "liberal." I wanted our boys back home on two legs - not in a coffin.

    You get what you vote for.

    O.G.

    ReplyDelete
  8. Anonymous1:42 am

    Karoo nag! Mens kan sien daar is H5N1 in KK, dit tas beslis die manlikke "brein" aan.

    ReplyDelete
  9. Zarky1:46 am

    I was there for a R100.00 per month for 24 months of my supposed childhood that should have been my best years of my life. I did not even have a 21st birthday as I was in the Bush while Pienk Frikkie and Dronkgat Pik were conspiring to become traitors.

    I will not register, I do not want their blood money, I would rather die of hunger than take any money or help from these f_ckface so called politicians (just another word for festering putrid scum). Take your so called goodwill gesture shove it.

    What you can do is go and apologise to all those parents who lost their children, wash their feet and beg for forgiveness for your dastardly deeds of betrayal and daily buckets of lies you were feeding us.

    How our supposed politicians of the past can live with themselves is above me, it must have been a great severance package.

    As the old saying goes the only time we stood together was on the ship to St.Helena.

    ReplyDelete
  10. Anonymous4:20 am

    Use-ing hunger as an excuse for losing your integraty....please you did not have integraty to start of with! Seeing those guys lined up to be fed by the enemy, how pathetic!
    It just puts more thruth to the saying.... "if you can't stand for anything you will fall for anything"
    They are traitors those SOB's,like hens-0ppers recieving gifts from the enemy!
    W Etdo

    ReplyDelete
  11. Pink Frikkie sindroom tref RSA! Duisende besmet en na verwagting sal die epidemie uitkring! Mike I was in the SADF, later on I was a policeman. I retired because the new order wanted me to do a 180 degree aboutturn. That I couldnt do. I was 10 yrs in the operational area (Oshakati). Never ever , not for one moment can i say that it was not worthit. From my viewpoint it was worth every second.Those who regret,let them. Its only now that "Pink koors" is confusing some people that they are doubtfull. Please keep on with your inspirations, we sure need them. (Voor in die wapad brand n lig! Dankie Mike.)

    ReplyDelete
  12. Anonymous2:23 am

    What benefits will one recieve if you are white from the enemy or you have to look at it this way us white people pay hard earned tax to the ANC so somebody should benefit if a few white war veterans register.But like Zakry says they wont even help whites living in squatter camps so what is the use to register for this bull shit anyway.

    ReplyDelete